Author: Risa Cronje
PSALM 62 – ‘N BYBELSTUDIE (SWAARD-METODE)
Ons het vroeër die jaar nogal heelwat gesels oor verskillende Bybelstudie-metodes. Een van dié metodes was die SWAARD-metode. Dis ‘n eenvoudige studiemetode wat jou help om raak te sien wat alles in die teks staan. Ons gaan vandag hierdie metode gebruik om ‘n kort Bybelstudie oor Psalm 62 te doen. ‘N VINNIGE OPSOMMING. As jy…
HOE OM TE FOKUS WANNEER JY BYBELSTUDIE DOEN
Op Bybel En Gebed se Facebook-groep vra ek die vraag: Waarmee sukkel jy die meeste wanneer dit by Bybelstudie kom? Elke nou en dan kry ek die antwoord: Ek sukkel om te fokus/konsentreer. In hierdie artikel gaan ons gesels oor 9 dinge wat jy kan doen om jou te help om te fokus wanneer jy…
BYBELSTUDIEWENKE VIR BEGINNERS
Bybelstudie is nie moeilik nie. Enige iemand kan dit baasraak. As jy nog nooit voorheen Bybelstudie gedoen het nie, of jy doen dit nog nie lank nie, dan gaan hierdie 10 Bybelstudiewenke vir beginners jou beslis help. MAAK BYBELSTUDIE ‘N GEWOONTE. Dis ‘n goeie idee om Bybelstudie ‘n gewoonte te maak. Kies ‘n spesifieke dag…
GENESIS: WAT JY MOET WEET
Baie mense hou nie juis daarvan om die Ou Testament te lees nie. Psalms, Spreuke en dalk van die geskiedenisboeke kan nog gaan. Maar Levitikus, Numeri en Deuteronomium… nee dankie! Maar het jy geweet dis baie belangrik om te weet wat in die Ou Testament staan? Dit help jou om die Nuwe Testament beter te…
