Author: Risa Cronje
LEVITIKUS: INTERESSANTE DINGE WAT JY MOET WEET
As daar nou een boek in die eerste vyf boeke van die Bybel is wat mense laat struikel, dan is dit Levitikus. Dis nie regtig ‘n moeilik boek nie, maar kan soms ‘n bietjie vervelig voorkom. Baie mense wat probeer om die Bybel van voor tot agter deur te lees, gee sommer moed op wanneer…
PROFESIEë OOR JESUS IN GENESIS (DEEL 1).
Oral in die Bybel lees ons profesieë oor Jesus. Sommige van dié profesieë het Hy reeds vervul. Ander sal eers vervul word wanneer Hy weer kom. In hierdie artikel gaan ons kyk na ‘n paar van die profesieë wat ons in Genesis kry, asook hoe Jesus dit vervul het. DIE EERSTE PROFESIE. Die eerste profesie…
BYBELSTUDIE-WENKE VIR JOU STUDIETYD
Hier by Bybel En Gebed gesels ons gereeld oor Bybelstudie-wenke. Jy kan van die vorige artikels HIER en HIER lees. Vandag het ek nog Bybelstudie-wenke wat ek met wil jou deel. BEGIN MET GEBED. Een van die grootste redes waarom ons die Bybel studeer, is om God beter te leer ken. Begin dus elke studiesessie…
