20 BYBELVERSE OOR RUS IN DIE HERE

Ons leef in ’n wêreld wat altyd besig is. ‘n Mens het altyd nog iets om te doen, nog iets wat jou aandag vra en nog ‘n paar dinge waaroor jy bekommerd is. Ek weet nie van jou nie, maar soms voel dit of ek liggaamlik moeg is terwyl dit ander kere voel asof my…

Deel hierdie blad

AMOS – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE

Ons gesels elke nou en dan hier by Bybel En Gebed oor agtergrond-inligting van ‘n spesifieke Bybelboek, wat vir jou van waarde gaan wees as jy oor daardie boek wil Bybelstudie doen. Dié inligting kan ‘n mens nogal help om die boek so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag se artikel is deel van dié…

Deel hierdie blad

PSALM 119:105 – DIE WOORD, JOU LIG…

Psalm 119 is die langste psalm in die Bybel. Dié psalm is ‘n lied wat die Woord van God besing. Dis ook ‘n uitnodiging om dieper in die waarhede daarin te delf. Ons gaan vandag daardie uitnodiging aanneem en die VOLG-metode gebruik om te kyk wat ons uit een vers van die psalm kan leer.…

Deel hierdie blad

JOHANNES 3:5-8 – ‘N VOLG-STUDIE

Om die Bybel te lees is een ding, maar om dit regtig te verstaan en dit wat jy leer in jou lewe toe te pas, is iets anders. Dis presies waarom die VOLG-metode so waardevol is. Dit help ons om stadig deur ‘n paar verse in die Bybel te lees, vrae te vra, die teks…

Deel hierdie blad

LYDENSTYD BYBELVERSE OM OOR NA TE DINK

Lydenstyd is ‘n besondere tyd in die kerklike jaar. Dis ‘n tyd wanneer ons as Christene so ‘n bietjie stadiger leef en tyd maak om na te dink oor die pad wat Jesus gestap het na die kruis. Dis ‘n tyd waar ons onsself en ons lewens ondersoek om te kyk waar ons van die…

Deel hierdie blad