‘N KORT BYBELSTUDIE-METODE – 4 STAPPE

Hier by Bybel En Gebed gesels ons elke nou en dan oor ‘n Bybelstudie-metode wat jy kan probeer wanneer jy Bybelstudie doen. Vandag gaan ons weer oor so ‘n metode gesels. Hierdie is ‘n kort Bybelstudie-metode – net vier stappe – en die doel is om jou te help om God beter te leer ken…

Deel hierdie blad

PSALM 139: ‘N BYBELSTUDIE

As jy jou Bybel naastenby in die middel oopmaak, gaan jy waarskynlik by Psalms oopmaak. Dis ‘n versameling liedere, gedigte en gebede wat die mens se hart en siel goed weerspieël. Baie van die psalms is deur Dawid geskryf. Ons gaan vandag na een van dié psalms kyk om te sien wat ons alles daaruit…

Deel hierdie blad

MATTHEUS 6: GEDAGTES OOR GEBED

Mattheus 6 is deel van die Bergrede. Dis ‘n lang preek van Jesus wat Hy, volgens Mattheus, op ‘n berg gelewer het. In Lukas lees ons ook oor hierdie preek, maar hy skryf dat dit op ‘n gelykte plaasgevind het. Dis egter nie die ligging van waar die preek gepreek is wat belangrik is nie,…

Deel hierdie blad

1 EN 2 SAMUEL – WAT JY MOET WEET

Daar is sommer baie dinge wat ‘n mens oor ‘n boek van die Bybel kan leer, wat jou gaan help om die boek en die boodskap daarin, beter te verstaan. Jy kan ‘n agtergrond-studie doen. Dit gaan jou help om die geskiedkundige agtergrond, politieke agtergrond en kulturele agtergrond van die boek te verstaan. Dan is…

Deel hierdie blad

‘N AGTERGROND-STUDIE OOR EFESE

In verlede week se artikel het ons gesels oor hoe om ‘n agtergrond-studie van ‘n boek of onderwerp te doen. So ‘n studie is nogal belangrik, veral wanneer jy ‘n boek wil studeer. Dit gaan jou help om die boek beter te verstaan. Vandag gaan ons saam ‘n agtergrond-studie oor Efese doen, sodat jy kan…

Deel hierdie blad