HOE OM SELF BYBELSTUDIE TE DOEN
Het jy al gewonder hoe ‘n mens self Bybelstudie doen, sonder ‘n boek, gids of vrae wat iemand anders saamgestel het? Miskien wil jy meer van God se Woord ontdek, maar jy weet nie presies hoe om dit aan te pak nie. Die goeie nuus is: jy hóéf nie ‘n Bybelkenner te wees om self…
