HOSEA – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE

Elke nou en dan plaas ek ‘n artikel oor dinge wat jy moet weet oor ‘n boek van die Bybel wanneer jy daaroor wil Bybelstudie doen. DiĆ© inligting kan jou help om die boek so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag se artikel is dan ook weer een van die agtergrond-inligting artikels, hierdie keer oor…

BYBELSTUDIE VERVELIG? HIER’S RAAD

Het jy al ooit met jou Bybel gaan sit om Bybelstudie te doen en gedink, “Ek is regtig nie lus hiervoor nie!” Jy weet dis belangrik om tyd in die Woord te spandeer, maar soms voel dit droog, moeilik en selfs vervelig. Dis iets wat elke gelowige op een of ander stadium ervaar. (Ek het…

HOE ‘N JOERNAAL JOU BYBELSTUDIETYD KAN VERDIEP

Wanneer ons Bybel lees, is dit so maklik om gou deur ‘n gedeelte te lees, die Bybel toe te maak en aan te gaan met die dag, net om ‘n paar minute later nie eers te onthou wat ons gelees het nie. ‘n Joernaal kan jou help om stadiger te lees, die Bybel beter te…

HOE OM DOENERS VAN DIE WOORD TE WEES

Ek is seker jy het al Jakobus 1:22 gelees waar Jakobus ons waarsku dat ons doeners van die Woord moet wees en nie net hoorders nie. Ons moet dus nie net weet wat in die Bybel staan nie, maar dit ook in ons daaglikse lewe toepas. En dis juis waar meeste van ons sukkel. Ons…

BYBELSTUDIE: GOEIE VRAE OM TE VRA

As jy al ‘n rukkie by ons is, het jy al agtergekom dat daar ‘n hele klomp verskillende dinge is wat ‘n mens kan doen wanneer jy die Bybel studeer. Daar is verskillende metodes en hulpmiddele wat jy kan gebruik. Jy kan gebruik maak van kleurpotlode, om belangrike dinge in die teks te merk. Of…