DEUTERONOMIUM – WAT JY MOET WEET

Deuteronomium is die vyfde boek van die eerste vyf boeke van die Bybel. Ons het in vorige artikels gekyk na Genesis, Eksodus, Levitikus en Numeri en gesels oor dinge wat jy oor hierdie boeke moet weet. In hierdie artikel kyk ons na ‘n paar dinge wat jy oor Deuteronomium moet weet. Dit sal jou help…

GENADE EN BARMHARTIGHEID – DIE VERSKIL

Genadig en barmhartig is die Here, geduldig en groot in troue liefde (Psalm 145:8). Ek het nog altyd gedink gelowiges wat Engels praat, is baie gelukkig. Hulle het twee woorde vir genade in Engels – grace en mercy. En toe kom ek agter ons het in Afrikaans ook twee verskillende woorde. In Afrikaans praat ons…

HEMELVAART – ‘N MINI-BYBELSTUDIE

Net twee van die Evangelie-skrywers het geskryf oor Jesus se hemelvaart. Dit was Markus en Lukas. Lukas het ook ‘n stukkie daaroor in Handelinge geskryf. Ons gaan vandag diĆ© drie gedeeltes gebruik om te kyk wat ons alles oor hierdie belangrike gebeurtenis kan leer. Ons gaan ook kyk hoe ons dit wat ons leer, in…

DOEN ‘N TEMA-BYBELSTUDIE – VOORBEELD

In die vorige artikel het ons gesels oor die stappe wat ‘n mens gebruik wanneer jy ‘n tema-bybelstudie doen. Vandag gaan ons die stappe toepas en saam ‘n tema-bybelstudie doen sodat jy ‘n voorbeeld het van hoe om dit te doen. STAP 1: TEMA VIR DIE STUDIE. Die eerste stap is om ‘n tema te…

HOE OM ‘N TEMA-BYBELSTUDIE TE DOEN

Hier op Bybel En Gebed het ons al heelwat gesels oor verskillende Bybelstudie-metodes. As jy van die vorige artikels gelees het, sal jy weet die beste manier om die Bybel te bestudeer, is om vrae daaroor te vra. Dis dan ook nie anders wanneer jy ‘n tema wil studeer nie. WAT IS ‘N TEMA-BYBELSTUDIE? ‘n…