JESUS IN NUMERI

In ‘n vorige artikel het ons gesels oor ‘n hele paar interessante dinge wat jy oor Numeri moet weet. In hierdie artikel gaan ons na nog ‘n paar van hierdie dinge kyk. Ons gaan ook kyk waar ons Jesus in Numeri kan sien. BELANGRIKE KARAKTERS IN NUMERI. Moses – Hy tree op as leier en…

NUMERI – WAT JY MOET WEET

Numeri is die vierde boek van die eerste vyf boeke van die Bybel. Hierdie vyf boeke word die Pentateug genoem. Ons het in vorige artikels gekyk na Genesis, Eksodus en Levitikus en wat jy oor hierdie boeke moet weet. In hierdie artikel kyk ons na ‘n paar dinge wat jy oor Numeri moet weet. Dit…

WAT WAAR IS VAN JOU OMDAT JY IN JESUS GLO

Verlede naweek het gelowiges wêreldwyd Paasnaweek gevier. Ons het onthou wat Jesus vir ons gedoen het toe Hy gekruisig is en uit die dood opgestaan het. Ons is gered omdat ons in Jesus glo en nou is daar sommer ‘n hele klomp dinge wat waar is van ons. Johannes 1:12 Maar aan almal wat Hom…

ROMEINE 5:6-11 – GEDAGTES VIR PAASFEES

In Romeine 5:6-11 leer Paulus ons ‘n klomp waarhede oor wie ons was voor ons Jesus leer ken het en wie ons nou is in Hom. Aan die einde van hierdie week vier ons weer Paasfees. Dan onthou ons wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het. Ons word herinner aan wat Sy offer…

DIE S.O.A.P.-METODE – IDEAAL VIR JOU STILTETYD

Hier by Bybel En Gebed gesels ons gereeld oor studiemetodes wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Maar soms het mens ‘n maklike metode nodig wat jy kan gebruik wanneer jy net ‘n kort stukkie uit die Bybel in jou stiltetyd lees. Die S.O.A.P.-metode is ideaal hiervoor. Net soos baie ander Bybelstudiemetodes, wat ‘n…