BELANGRIKE BYBELVERSE OOR VERGIFNIS

My gunsteling Bybelvers oor vergifnis kom uit Kolossense 3. In vers 13 staan: “Verdra mekaar en, as enigiemand ‘n klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Soos die Here julle vergewe het, so moet julle ook vergewe.” In hierdie vers sien ons nie net dat ons moet vergewe nie, maar ook waarom ons moet vergewe.…

VERSE-VIR-VERS BYBELSTUDIE

Ons het in die vorige artikel gesels oor die vers-vir-vers Bybelstudie-metode. Dis ‘n metode wat jy kan gebruik wanneer jy ‘n gedeelte in die Bybel letterlik vers-vir-vers wil studeer. ‘n Mens doen dit deur, eerstens, die vers in jou eie woorde oor te skryf. Dan vra jy vrae oor die teks, gee antwoorde op die…

DIE VERS-VIR-VERS BYBELSTUDIE-METODE

Die vers-vir-vers Bybelstudie-metode is ‘n goeie idee wanneer jy nie tyd het vir ‘n indiepte studie nie. Soos die naam van die metode aandui, kyk ‘n mens na elke vers in die gedeelte wat jy studeer deur vyf verskillende vrae oor elke vers te antwoord. ‘N OORSIG VAN DIE VERS-VIR-VERS METODE. Voor ons kom by…

DIE GEVOLGE VAN ONGELOOF

Die gevolge van ongeloof is iets waaraan ons nie baie dink nie, maar dit kan verreikende gevolge hê. Daar is omtrent niks wat ‘n mens in die lewe wat nie een of ander gevolg het nie. Soms is die gevolge goeie dinge. Dink maar aan die dae toe jy hard geleer het op skool en…

OM GOD TE GLO EN VERSOEKING TE WEERSTAAN

Die mens het ‘n vyand – die duiwel. Van God die eerste mense op aarde geplaas het, is hy besig om in te meng in wat ons vermoë om God te glo. Hy probeer ons, onder andere, sover kry om te twyfel aan God en aan dit wat Hy vir ons sê. Hy weet as…