‘N AGTERGROND-STUDIE OOR EFESE

In verlede week se artikel het ons gesels oor hoe om ‘n agtergrond-studie van ‘n boek of onderwerp te doen. So ‘n studie is nogal belangrik, veral wanneer jy ‘n boek wil studeer. Dit gaan jou help om die boek beter te verstaan. Vandag gaan ons saam ‘n agtergrond-studie oor Efese doen, sodat jy kan…

BYBELSTUDIEMETODE: ‘N AGTERGROND-STUDIE

Ek het na skool drame gestudeer. Elke paar maande het ons ‘n toneelstuk opgevoer, want hoe anders leer ‘n mens om toneel te speel as om in ‘n toneelstuk te speel? Vir ‘n paar weke het ons die toneelstuk ingeoefen. Al wat op daardie stadium op die verhoog was, was die akteurs en dalk ‘n…

DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER

In die eerste gedeelte van Markus 4 lees ons die gelykenis van die saaier. Jesus vertel van die saaier wat saad saai. Van die saad val langs die pad. Die voëls kom en pik dit op en dit dra nie vrug nie. Ander saadjies val op ‘n rotsagtige plek. Die saadjies kom vinnig op omdat…

RUT – WAT JY MOET WEET

Ons het in vorige artikels gekyk na van die eerste boeke in die Bybel, en wat jy alles daaroor moet weet wanneer jy ‘n Bybelstudie oor die boek wil doen. Die inligting sal jou help om die boek so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag gaan ons kyk na Rut, die agtste boek van die…

GEDAGTES OOR JESAJA 30

Vandag gaan ons ‘n bietjie gesels oor Jesaja 30:1-21. Daar is soveel waarhede in hierdie verse opgesluit. Kom ons kyk wat ons kan leer. JOU EIE PLAN. Die hoofstuk begin waar die Here vir die volk sê hulle is koppige kinders. Hulle is besig om planne uit te voer, maar sonder Hom. Hulle sluit verdrae,…