RIGTERS – WAT JY MOET WEET

Ons het in vorige artikels gekyk na die eerste ses boeke van die Bybel, en wat jy alles daaroor moet weet wanneer jy ‘n Bybelstudie oor die boek wil doen. Die inligting sal jou help om die boek so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag gaan ons kyk na Rigters. Dis die sewende boek van…

VROUEDAG: BYBELVERSE VIR VROUE

Vroue is kosbaar in God se oë. Hier is 17 Bybelverse vir vroue om jou daaraan te herinner dat God jou liefhet en jou wil gebruik. Sonder vroue sou hierdie ou wêreld maar ‘n saai plek gewees het. Reg aan die begin, toe God alles geskep het, het Hy ‘n vrou in die Tuin gesit…

HOE OM BYBELVERSE TE MEMORISEER

Om Bybelverse te memoriseer is ‘n baie verrykende geestelike dissipline. Maar waar begin ‘n mens? Hier is vyf wenke wat jy kan gebruik om jou daarmee te help. Wanneer jy wil aansluit by ons Facebook-groep, moet jy twee vrae antwoord. Die eerste vraag is: Waarmee sukkel jy wanneer dit by Bybelstudie kom? Keer op keer…

PSALM 8 – ‘N LES OOR GEBED

Psalm 8 is ‘n psalm van Dawid. In die 1983-vertaling is die opskrif van dié psalm, Lof Aan Die Skepper. En dis presies wat die psalm is. Daarin bring Dawid lof aan die Here en prys hy Hom vir allerhande dinge. Toe ek nou die dag die psalm lees, het ek besef dat daar ‘n…

RAGAB – ‘N BEELD VAN VERLOSSING

Het jy al opgelet dat daar ‘n hele paar interessante vroue in die Bybel is? In die Ou Testament is daar Tamar, Rut, Ragab, Hanna, Debora, Jael en nog meer. En in die Nuwe Testament is daar Maria (Jesus se ma), Maria Magdalena, Martha en haar suster Maria, Tabita (of Dorkas) en Priscilla, om maar…