1 EN 2 KONINGS – AGTERGROND-INLIGTING

Hier by Bybel En Gebed gesels ons gereeld oor verskillende Bybelstudie-metodes. Een van die metodes waaroor ons al gesels het, is hoe om ‘n agtergrond-studie te doen. In hierdie artikel gaan ek ‘n paar dinge oor 1 en 2 Konings met jou deel, wat jou gaan help wanneer jy so ‘n agtergrond-studie wil doen. Maar…

DIE ELEMENTE VAN GEBED

Jesus se dissipels het elke dag gesien hoe Hy eenkant toe gaan om tyd met God in gebed te spandeer. Hulle het geweet dis waar Sy bonatuurlike krag en vrede vandaan kom. En hulle wou dit ook hĂȘ. Daarom lees ons in Lukas 11:1 dat hulle Hom vra om hulle te leer bid. In antwoord…

GEBED: GEDAGTES EN BYBELSTUDIE-VERSE

Gebed is een van die grootste voorregte wat ons as God se kinders het. Dis iets wat baie intiem is, want ons kom in Sy heilige Teenwoordigheid wanneer ons bid. Dis daar waar ons die geleentheid het om deur Sy Teenwoordigheid en heerlikheid oorspoel te word. En dis ook wanneer ons, veral as dit net…

PAS DIE BYBEL TOE IN JOU LEWE

Daar is sommer baie redes waarom ons die Bybel moet lees en studeer. Die grootste rede is omdat ons deur die Bybel vir God leer ken. In die Bybel leer Hy ons wie Hy is. Ons sien Sy karaktertrekke, wat Hy doen, waarvan Hy hou en nie hou nie. Deur die Bybel leer ons ook…

GEESTELIKE DOELWITTE VIR 2023

Die begin van elke jaar is gewoonlik die tyd wanneer mense dink oor wat hulle in die nuwe jaar wil bereik. Baie gelowiges het jaar na jaar die doelwit om nader aan God te kom. Maar aan die einde van die jaar kyk jy terug, en sien dat jy nie veel reggekry het wat dit…