BYBELVERSE OOR GEESTELIKE GROEI

Ek is seker jy het al gehoor dat ‘n kind van God veronderstel is om geestelik te groei. God die Vader wil hê ons moet volwasse Christene word. Hy wil hê ons moet al hoe meer soos Jesus word. Dit mag na ‘n moeilike opdrag klink, maar gelukkig hoef ons dit nie op ons eie…

1 EN 2 KRONIEKE – BELANGRIKE INLIGTING

As jy ‘n agtergrond-studie oor ‘n boek van die Bybel wil doen, is daar sekere inligting wat jy nodig het. Dit sluit dinge in soos die geografie van die land, die geskiedenis, die kultuur, ensovoorts. Hoewel dié dinge belangrik is, is daar ook ander dinge wat jy oor ‘n boek moet weet, om jou te…

MOTIVEER JOUSELF OM BYBELSTUDIE TE DOEN

As ek vandag vir jou vra waarmee jy die meeste sukkel wanneer dit by Bybelstudie kom, wat sal jy antwoord? Een antwoord wat ek baie kry wanneer ek mense dié vraag vra, is dat hulle sukkel om hulleself te motiveer om Bybelstudie te doen. Party sukkel selfs om hulleself te motiveer om die Bybel te…

VOORBEELD: HOOFSTUK-OPSOMMING

Hier by Bybel En Gebed gesels ons gereeld oor verskillende Bybelstudie-metodes wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Verlede week het ons dan ook weer oor so ‘n metode gesels. Hierdie keer was dit die hoofstukopsommingsmetode. In die artikel het ek die stappe van die metode verduidelik. Vandag gaan ek jou ‘n voorbeeld gee…

HOOFSTUK-OPSOMMINGSMETODE

Het jy geweet die Bybel was oorspronklik sonder hoofstukke en verse? Dis eers in 1228 nC wat Biskop Stephen Langton die Bybel in verskillende hoofstukke verdeel het. Dis gedoen om die Bybel meer toeganklik vir lesers te maak. Hoewel die hoofstukke soms die vloei van ‘n gedeelte onderbreek, is dit tog nutting wanneer ‘n mens…