MARKUS 14: DIE LAASTE PAASMAALTYD

Een van die gebeurtenisse voor Jesus se kruisiging, is die aand toe Hy vir die laaste keer saam met die dissipels die paasmaaltyd geëet het. Ons praat soms hiervan as die laaste avondmaal. Ons lees hiervan in al vier die Evangelies, hoewel elke skrywer dit vanuit ‘n ander hoek bekyk. Johannes skryf byvoorbeeld nie pertinent…

MATTHEUS 21: INTOG IN JERUSALEM

Hierdie jaar (2023) vier ons Palmsondag op die 2de April. Op dié dag dink ons aan Jesus se intog in Jerusalem. Ons lees daaroor in al vier Evangelies, wat beteken dat dit ‘n belangrike gebeurtenis was. Vandag gaan ons ‘n bietjie na Mattheus se weergawe van die gebeurtenis in Mattheus 21 kyk. Wat kan ons…

BYBELVERSE OOR GEESTELIKE GROEI

Ek is seker jy het al gehoor dat ‘n kind van God veronderstel is om geestelik te groei. God die Vader wil hê ons moet volwasse Christene word. Hy wil hê ons moet al hoe meer soos Jesus word. Dit mag na ‘n moeilike opdrag klink, maar gelukkig hoef ons dit nie op ons eie…

1 EN 2 KRONIEKE – BELANGRIKE INLIGTING

As jy ‘n agtergrond-studie oor ‘n boek van die Bybel wil doen, is daar sekere inligting wat jy nodig het. Dit sluit dinge in soos die geografie van die land, die geskiedenis, die kultuur, ensovoorts. Hoewel dié dinge belangrik is, is daar ook ander dinge wat jy oor ‘n boek moet weet, om jou te…

MOTIVEER JOUSELF OM BYBELSTUDIE TE DOEN

As ek vandag vir jou vra waarmee jy die meeste sukkel wanneer dit by Bybelstudie kom, wat sal jy antwoord? Een antwoord wat ek baie kry wanneer ek mense dié vraag vra, is dat hulle sukkel om hulleself te motiveer om Bybelstudie te doen. Party sukkel selfs om hulleself te motiveer om die Bybel te…