NEHEMIA – AGTERGROND-INLIGTING

Elke boek in die Bybel het sekere dinge wat ons daaroor moet weet. Soms is dit interessante dinge wat sommer net goed is om te weet. Maar daar is ook agtergrond-inligting wat ons help om die boek beter te verstaan. In hierdie artikel gaan ons kyk na agtergrond-inligting oor Nehemia, die 16de boek in die…

DIE HEMELVAART VAN JESUS

Donderdag is dit Hemelvaart. Dis nou as jy hierdie artikel in die week lees wat die geplaas word. Hier in Suid Afrika is Hemelvaart nie meer ‘n vakansiedag nie, maar dit beteken nie dat ons dit nou heeltemal kan ignoreer nie. So, om ons harte voor te berei om te onthou dat Jesus opgevaar het…

BIOGRAFIE-BYBELSTUDIE: STEFANUS

Ons het in die vorige artikel gesels oor hoe ‘n mens ‘n biografie-Bybelstudie van ‘n karakter in die Bybel doen. Vandag gaan ons saam só ‘n studie doen, sodat jy kan sien presies hoe dit werk. STAP 1: KIES ‘N KARAKTER. Vir ons studie vandag, gaan ons kyk na Stefanus, ‘n karakter in die Nuwe…

HOE OM ‘N BIOGRAFIE-STUDIE TE DOEN

Die Bybel is vol verhale van mense wat ‘n pad met God gestap het. Om hulle lewens van nader te bekyk, kan interessant en baie leersaam wees. By sommige van hulle kan ons leer hoe ‘n kind van God optree. En by ander leer ons weer wat ‘n kind van God nié doen nie. Die…

ESRA – WAT JY MOET WEET

Esra is die 15de boek in die Ou Testament. Net soos met die ander boeke in die Bybel, is daar heelwat dinge wat ons daaroor moet weet. Party van dié dinge is interessant en sommer net goed om te weet. Ander dinge is belangrik om ons te help om die boek beter te verstaan. As…