MOSES EN DIE BRANDENDE BOS: 7 LESSE

Jy het seker al die verhaal van Moses en die brandende bos in Eksodus 3 en 4 gelees. Net om jou geheue te verfris, Moses is besig om sy skoonpa se kleinvee in die woestyn op te pas. Toe hy by Horeb, die berg van God, kom, verskyn die Engel van die Here aan hom.…

OM NA GOD TE LUISTER: ‘N BYBELTYD-METODE

Gebruik hierdie eenvoudige metode in jou Bybeltyd om jou te help om te leer om na God te luister sodat weet wanneer Hy met jou praat. Ek weet nie van jou nie, maar ek sukkel soms om die Here te hoor. Nee, eintlik is dit nie regtig die probleem nie. Ek hoor, want die Here…

EFFEKTIEWE GEBED: VIER SLEUTELS

In Mattheus 6:5-15 gee Jesus ons vier sleutels tot effektiewe gebed. Twee mans was in ‘n kroeg aan die kuier. Soos dit maar gaan het hulle oor verskillende dinge gepraat. Op ‘n stadium het die onderwerp van godsdiens dan ook onder bepreking gekom. Die een sĂȘ toe vir die ander een: “Ek wed jou jy…

DOGTERS VAN SELOFGAD – LESSE UIT HULLE VERHAAL

Die dogters van Selofgad is van die minder bekende vroue in die Bybel, maar ons kan baie by hulle leer. Daar is sommer baie vroue van wie ons in die Bybel lees. Sommige van hulle is bekende vroue en ons weet presies wat in hulle verhale gebeur. Maar dan is daar ook vroue wie se…

JEREMIA – AGTERGROND-INLIGTING

Het jy geweet daar is ‘n hele klomp verskillende Bybelstudie-metodes wat jy kan gebruik om die Bybel te studeer? Een van die metodes is ‘n agtergrond-studie. Vandag gaan ek ‘n paar dinge oor Jeremia met jou deel, wat jou gaan help wanneer jy so ‘n agtergrond-studie wil doen. En as jy nie ‘n agtergrond-studie doen…