DIE ABC BYBELSTUDIE METODE

Hier by Bybel En Gebed gesels ons elke nou en dan oor ‘n Bybelstudie metode wat jy kan gebruik wanneer jy jou Bybel wil studeer. Vandag gaan ons weer so maak. Hierdie keer wil ek jou graag van die ABC Bybelstudie metode vertel. (Jy kan ‘n gratis ABC Bybelstudie-vorm, wat jy tydens jou studietyd kan…

Deel hierdie blad

‘N MAKLIKE BYBELSTUDIE-IDEE

Hier is ‘n maklike Bybelstudie-idee, wat jou gaan help wanneer dit lyk asof die Evangelies mekaar weerspreek. WAAROM VERSKIL DIE EVANGELIE-WEERGAWES? Jy het seker al agtergekom dat dit soms lyk asof die Evangelies nie heeltemal met mekaar ooreenstem nie. Daar is verskeie redes daarvoor. Een rede is dat elke evangelie deur iemand anders geskryf is.…

Deel hierdie blad

‘INDUCTIVE’ BYBELSTUDIE-METODE (DEEL 1)

As jy in 2020 saam met ons die Markus Evangelie bestudeer het, dan sal jy weet ons het die ‘Inductive’ Bybelstudie-metode daarvoor gebruik. Ek het ‘n Afrikaanse woord vir ‘inductive’ gesoek, maar kon nie een kry wat hierdie metode reg beskryf nie, dus bly ons maar by die Engelse benaming. Die doel van hierdie Bybelstudie-metode…

Deel hierdie blad