LYDENSTYD BYBELVERSE OM OOR NA TE DINK

Lydenstyd is ‘n besondere tyd in die kerklike jaar. Dis ‘n tyd wanneer ons as Christene so ‘n bietjie stadiger leef en tyd maak om na te dink oor die pad wat Jesus gestap het na die kruis. Dis ‘n tyd waar ons onsself en ons lewens ondersoek om te kyk waar ons van die…

Deel hierdie blad

GOD SE MISSIE VIR SY KINDERS

Aan die einde van elke jaar is daar baie artikels op die internet wat ‘n mens aanmoedig om jou persoonlike missieverklaring (mission statement) vir die jaar te skryf. As jy al ooit vir ‘n groot maatskappy of besigheid gewerk het, sal jy weet hulle het almal missieverklarings. Dis gewoonlik net een sin lank en verduidelik…

Deel hierdie blad

5 REDES WAAROM BYBELSTUDIE BELANGRIK IS

Meeste gelowiges weet dat Bybelstudie belangrik is. Ongelukkig is nie almal seker presies waarom nie. Baie besef nie dat die Bybel ‘n baie groot rol in ons geestelike groei speel nie. Jy sien, om Bybelstudie te doen is nie net ‘n geestelike aktiwiteit nie; dis ‘n manier waarop die Here direk met ons praat, ons…

Deel hierdie blad

JOU IDENTITEIT IN CHRISTUS: 7 WAARHEDE

Daar is baie verse in die Bybel waar ons lees wie ons was voor ons Jesus as Verlosser aangeneem het. En daar is ook baie verse wat ons meer leer oor ons identiteit in Christus. Dis belangrik dat ons hierdie dinge weet. As ons nie weet wie en wat ons is sonder Jesus nie, gaan…

Deel hierdie blad

JESUS IS LEWE

Het jy geweet Jesus is sinomien met lewe? Daar is ‘n hele paar plekke in die Bybel waar ons lees van lewe en elkeen van diĆ© gedeeltes is op een of ander manier ‘n heenwysing na Hom. Kom ons kyk na tien van hierdie gedeeltes en wat ons daaruit kan leer. DIE ASEM VAN LEWE.…

Deel hierdie blad