GOD SE MISSIE VIR SY KINDERS

Aan die einde van elke jaar is daar baie artikels op die internet wat ‘n mens aanmoedig om jou persoonlike missieverklaring (mission statement) vir die jaar te skryf. As jy al ooit vir ‘n groot maatskappy of besigheid gewerk het, sal jy weet hulle het almal missieverklarings. Dis gewoonlik net een sin lank en verduidelik…

Deel hierdie blad

14 BYBELVERSE VIR KERSFEES 2024

Kersfees is ‘n tyd van hoop, vreugde en die herdenking van die grootste geskenk wat God vir die wêreld kon gee: Sy Seun, Jesus Christus. Die Bybel vertel hierdie wonderlike verhaal van verlossing deur profesieë oor Sy koms, asook deur die gebeure rondom Sy geboorte. Hierdie 14 Bybelverse vir Kersfees 2024 neem ons terug na…

Deel hierdie blad

15 DINGE WAT JESUS VIR ONS KOM DOEN HET

Dit is amper weer Paasfees. Dis ‘n tyd wanneer ons onthou en fokus op wat Jesus, met Sy dood en opstanding, vir ons kom doen het. Daar is sommer baie verskillende dinge wat Hy kom doen het, maar vandag gaan ons kyk na net vyftien van dié dinge. Jy sal sien dat daar elke keer…

Deel hierdie blad

GOD IS GETROU – 33 BYBELVERSE

Ons leef in ‘n tyd waar baie mense besig is om hoop te verloor. Maar ons as God se kinders, kan altyd vol hoop wees, omdat ons weet ons dien ‘n God wat getrou is. Sy getrouheid ken geen einde nie, want Hy verander nooit. In Romeine 10:17 lees ons: “Die geloof kom dus uit…

Deel hierdie blad

GOD SE LIEFDE: 39 BYBELVERSE

Dis vandag Valentynsdag – dis nou as jy hierdie artikel op die 14de Februarie lees! Oral in die wêreld is mense vandag besig om ekstra moeite te doen om vir ‘n geliefde te laat weet dat hy of sy geliefd is. Party doen klein dingetjies, soos om blomme of sjokolade te gee. Ander doen groot…

Deel hierdie blad