PSALM 103 – GOD SE WELDADE

Psalm 103 is een van my gunsteling psalms in die Bybel. Daar is soveel wonderlike dinge omtrent God, die mens en die skepping wat ons daaruit kan leer. Vandag gaan ons net die eerste vyf verse van hierdie psalm so ‘n bietjie van nader bekyk. So vat jou Bybel en lees eers die psalm deur…

Deel hierdie blad

GELOOF, HOOP EN LIEFDE – ‘N BYBELSTUDIE

In Salzburg, Oostenryk, is ‘n katedraal wat drie brons voordeure het. Bokant die deur aan die regterkant is die woord GELOOF geskryf. Bokant die deur aan die linkerkant is die woord HOOP geskryf. En bokant die deur in die middel, die grootste een van die drie, is die woord LIEFDE geskryf. Geloof, hoop en liefde.…

Deel hierdie blad

LUKAS 15: WELKOM TUIS!

As jy vir my sou vra watter een van Jesus se gelykenisse my gunsteling is, dan sou ek moes antwoord die een oor die verlore seun (Lukas 15:11-32). Ek kies hierdie een omdat dit die hart van ons Pappa God so duidelik vir ons wys. Ons sien Sy liefde, Sy barmhartigheid (mercy) en Sy genade…

Deel hierdie blad

MARKUS 12: LESSE UIT DIE VRAE AAN JESUS

Ek lees nou die dag dat die Here vir ons ‘n Boek gegee het wat klein genoeg is om in jou hand vas te hou, groot genoeg om jou hele lewe lank te bestudeer, en ryk genoeg om jou hart en gedagtes vir altyd te bevredig. Elke keer wat ons tyd in die Woord spandeer,…

Deel hierdie blad

KRAG EN LIEFDE EN SELFBEHEERSING

God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. Glo dit, en Hy sal jou help om dit ook uit te leef. Ons het verlede week gesels oor 2 Timotheus 1:7: “Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons…

Deel hierdie blad