jesus
WIE IS EK IN CHRISTUS?
In die Evangelie volgens Johannes lees ons sewe ‘Ek Is’-uitsprake van Jesus. Met hierdie uitsprake sê Jesus presies vir ons wie Hy is, sodat ons geen twyfel kan hê nie. Maar Hy hou nie daar op nie. In Johannes, en ook in die res van die Nuwe Testament, lees ons ook wie ons is omdat…
GEESTELIKE JOERNAAL – ‘N GIDS
Baie mense se gunsteling boek in die Bybel is Psalms. Dit raak hulle harte wanneer hulle lees hoe die skrywers God loof en prys, tot Hom bid en na Hom roep om hulp. Hoewel die psalms vir baie gelowiges tot groot seën is, is die persone wat die meeste daarby gebaat het, diegene, soos Dawid,…
