AL WAT NODIG IS VIR BYBELSTUDIE

Daar is baie redes waarom mense nie Bybelstudie doen nie. Een daarvan is dat hulle dink ‘n mens het allerhande duur hulpmiddele en ingewikkelde boeke nodig. Maar die waarheid is dat jy net drie eenvoudige dinge nodig het. Hierdie dinge is jou Bybel, jou gunsteling pen en ‘n notaboek of joernaal. Waarom? Want hierdie drie…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE VERVELIG? HIER’S RAAD

Het jy al ooit met jou Bybel gaan sit om Bybelstudie te doen en gedink, “Ek is regtig nie lus hiervoor nie!” Jy weet dis belangrik om tyd in die Woord te spandeer, maar soms voel dit droog, moeilik en selfs vervelig. Dis iets wat elke gelowige op een of ander stadium ervaar. (Ek het…

Deel hierdie blad

HOE ‘N JOERNAAL JOU BYBELSTUDIETYD KAN VERDIEP

Wanneer ons Bybel lees, is dit so maklik om gou deur ‘n gedeelte te lees, die Bybel toe te maak en aan te gaan met die dag, net om ‘n paar minute later nie eers te onthou wat ons gelees het nie. ‘n Joernaal kan jou help om stadiger te lees, die Bybel beter te…

Deel hierdie blad

HOE OM DOENERS VAN DIE WOORD TE WEES

Ek is seker jy het al Jakobus 1:22 gelees waar Jakobus ons waarsku dat ons doeners van die Woord moet wees en nie net hoorders nie. Ons moet dus nie net weet wat in die Bybel staan nie, maar dit ook in ons daaglikse lewe toepas. En dis juis waar meeste van ons sukkel. Ons…

Deel hierdie blad

HOE LYK ‘N VRUGBARE HART?

Wens jy jou hart was soos die goeie grond waarvan Jesus in Markus 4 praat? Hier is 6 eienskappe van so ‘n hart – en hoe jy met die hulp van die Heilige Gees só ‘n vrugbare lewe kan leef. In Markus 4 vertel Jesus die gelykenis van die saaier – ‘n bekende storie, maar…

Deel hierdie blad