STEL JOU EIE BYBELSTUDIE-METODE SAAM

Daar is sommer baie verskillende Bybelstudie-metodes wat ‘n mens kan gebruik. Sommige is heel eenvoudig en net reg vir iemand wat nog nooit voorheen Bybelstudie gedoen het nie. Ander is weer ‘n bietjie moeiliker en meer geskik vir diegene wat al ‘n ruk lank Bybelstudie doen. Maar het jy al daaraan gedink dat jy jou…

Deel hierdie blad

DIE WOORDE VAN JESUS

Ek het ‘n boek op my boekrak met die naam, The Greatest Words Ever Spoken deur Steven K. Scott. Dis ‘n versameling van die woorde van Jesus wat ons in die verskillende Evangelies en in Handelinge kry. Wat dié boek so besonders maak, is dat die skrywer al die verskillende dinge wat Jesus byvoorbeeld oor…

Deel hierdie blad

GOD ANTWOORD GEBED: 29 BYBELVERSE

Jy het seker al iemand hoor sê dat dit vir hom voel sy gebede gaan nie verder as die plafon nie. Dalk het jy self al so gesê! ‘n Mens voel partykeer so wanneer jy vir iets bid, maar dit lyk nie of dit regtig help nie. Dit lyk nie of daar ‘n verandering is…

Deel hierdie blad

GEBED: DIE KRAG VIR OORWINNING

In Efesiërs 6:10-20 lees ons van die wapenrusting van God. Hy het dit vir ons gegee sodat ons staande kan bly wanneer die vyand aanval. Hy het dit ook gegee sodat ons oorwinning oor die vyand kan behaal. Wanneer ons van hierdie wapenrusting lees, hou meeste van ons op by vers 17, waar Paulus skryf…

Deel hierdie blad

DIE WAPENRUSTING VAN GOD

As ek vir jou sou vra waar jou grootste stryd in die lewe lê, wat sou jy antwoord? Meeste van ons sal sê ons stryd is teen ander mense. Ons raak ongelukkig oor wat hulle doen of nie doen nie. Ons word kwaad omdat ons probleme baie keer deur iemand anders veroorsaak word. Maar as…

Deel hierdie blad