ONTWIKKEL JOU GELOOF

Geloof is om God op Sy Woord te neem. Dit is om ten volle oortuig te wees Hy kan en sal doen wat Hy sê. Ontwikkel jou geloof deur hierdie vier stappe. In Johannes 10:10 verduidelik Jesus vir ons waarom Hy gekom het: “Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in…

Deel hierdie blad

ADAM EN EVA

In Genesis 3 lees ons hoe Adam en Eva gekies het om eerder die duiwel as vir God te glo, met verreikende gevolge vir hulle en die hele mensdom. DIE TUIN. Dit is ‘n pratige dag in die Tuin van Eden. Adam en sy vrou, Eva, loop hand aan hand tussen die bome deur. Elke…

Deel hierdie blad

6 MANIERE OM MEER TYD IN DIE BYBEL TE SPANDEER

Wil jy meer tyd in die Bybel spandeer. Gebruik dié 6 maniere om ‘n plan van aksie uit te werk wat jy vandag nog in werking kan stel. Het jy al ‘n Engelse predikant die woorde ‘Word Immersion’ hoor gebruik? ‘Immerse’ beteken eenvoudig dat jy jou in een of ander aktiwiteit verdiep. Wanneer iemand dus…

Deel hierdie blad

VERSE VIR PAASTYD

Paastyd is pas verby. Verlede Vrydag was dit Goeie Vrydag en gister was dit Opstandigssondag. En al kon ons weens omstandighede nie iewers in ‘n kerk saam met ons broers en susters in Christus bymekaar kom en dit wat ons Here Jesus vir ons gedoen het, herdenk en vier nie, kan ons steeds ons oë…

Deel hierdie blad

GELOOF IN GOD SE WOORD EN WOORDE

Hebreërs 11:1: “Geloof is dan ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.” Vandag wil ek ‘n bietjie met jou gesels oor geloof. Ons het geloof in verskillende natuurlike en algemene dinge, asook in God. GELOOF IN ‘N PILLETJIE. As jy ‘n hoofpyn het,…

Deel hierdie blad