14 BYBELVERSE VIR KERSFEES 2024

Kersfees is ‘n tyd van hoop, vreugde en die herdenking van die grootste geskenk wat God vir die wêreld kon gee: Sy Seun, Jesus Christus. Die Bybel vertel hierdie wonderlike verhaal van verlossing deur profesieë oor Sy koms, asook deur die gebeure rondom Sy geboorte. Hierdie 14 Bybelverse vir Kersfees 2024 neem ons terug na…

Lees Verder 14 BYBELVERSE VIR KERSFEES 2024

Deel hierdie blad

BYBELVERSE VIR ADVENT

As jy al ooit in die weke voor Kersfees ‘n erediens bygewoon het, het jy seker al die term ‘Advent’ gehoor. Dit verwys na die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens ons nadink oor die koms van Jesus. Dis ‘n tyd wanneer ons onsself herinner aan wie Hy is, wat Hy vir…

Lees Verder BYBELVERSE VIR ADVENT

Deel hierdie blad

LUKAS 2: GEDAGTES OOR DIE SKAAPWAGTERS

Kersfees is om die draai. Dis ‘n tyd waartydens mense geskenke en kerskaartjies vir mekaar gee. Op baie kerskaartjies van die kerskaartjies is die toneel van die skaapwagters en die engele. Die skaapwagters was van die eerste mense wat gehoor het dat die Messias gebore is. Ons lees hulle verhaal in Lukas 2:8-20. Kom ons…

Lees Verder LUKAS 2: GEDAGTES OOR DIE SKAAPWAGTERS

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE-IDEES VIR KERSFEES

Desember kan nogal besig raak. As dit nie ‘n funksie by die werk is nie, dan is ‘n mens besig om kersgeskenke te koop. Of jy is besig om die huis bietjie reg te ruk voor die familie kom kuier. Dan moet jy boonop nog beplan wat daar op Oukersaand en Kersdag geëet gaan word.…

Lees Verder BYBELSTUDIE-IDEES VIR KERSFEES

Deel hierdie blad