GEESTELIKE DISSIPLINES VIR LYDENSTYD

Net soos die Here vir ons verskillende seisoene in die natuur gegee het, is daar ook verskillende seisoene in die Kerkkalender. Dis nou dinge soos Advent, Kerstyd, Lydenstyd, Paastyd, Hemelvaart, Pinkster, ensovoorts. In elkeen van dié seisoen word daar op ‘n ander tyd in Jesus se lewe gefokus. Ons is op dié stadium in Lydenstyd…

Deel hierdie blad

OM NA GOD TE LUISTER: ‘N BYBELTYD-METODE

Gebruik hierdie eenvoudige metode in jou Bybeltyd om jou te help om te leer om na God te luister sodat weet wanneer Hy met jou praat. Ek weet nie van jou nie, maar ek sukkel soms om die Here te hoor. Nee, eintlik is dit nie regtig die probleem nie. Ek hoor, want die Here…

Deel hierdie blad

DIE WOORDE VAN JESUS

Ek het ‘n boek op my boekrak met die naam, The Greatest Words Ever Spoken deur Steven K. Scott. Dis ‘n versameling van die woorde van Jesus wat ons in die verskillende Evangelies en in Handelinge kry. Wat dié boek so besonders maak, is dat die skrywer al die verskillende dinge wat Jesus byvoorbeeld oor…

Deel hierdie blad

DIE WAPENRUSTING VAN GOD

As ek vir jou sou vra waar jou grootste stryd in die lewe lê, wat sou jy antwoord? Meeste van ons sal sê ons stryd is teen ander mense. Ons raak ongelukkig oor wat hulle doen of nie doen nie. Ons word kwaad omdat ons probleme baie keer deur iemand anders veroorsaak word. Maar as…

Deel hierdie blad

JESUS IS LEWE

Het jy geweet Jesus is sinomien met lewe? Daar is ‘n hele paar plekke in die Bybel waar ons lees van lewe en elkeen van dié gedeeltes is op een of ander manier ‘n heenwysing na Hom. Kom ons kyk na tien van hierdie gedeeltes en wat ons daaruit kan leer. DIE ASEM VAN LEWE.…

Deel hierdie blad