Jou Geloof
GELOOF IN GOD SE WOORD EN WOORDE
Hebreërs 11:1: “Geloof is dan ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.” Vandag wil ek ‘n bietjie met jou gesels oor geloof. Ons het geloof in verskillende natuurlike en algemene dinge, asook in God. GELOOF IN ‘N PILLETJIE. As jy ‘n hoofpyn het,…
