DIE SWAARD BYBELSTUDIE METODE
Die Swaard Bybelstudie Metode is ‘n eenvoudige studiemetode wat jy dadelik kan begin gebruik om jou Bybel te bestudeer. As jy die woorde ‘Bybelstudie metodes’ op Google intik, kry jy sommer ‘n hele klomp verskillende metodes wat jy kan gebruik. Sommige van dié metodes is bietjie meer ingewikkeld terwyl daar ander is wat baie eenvoudig…
