Bybelstudie-metodes
BYBELVERS-STUDIE VIR BEGINNERS
As jy gereeld Bybelstudie doen, dan het jy dalk al ‘n gunsteling studiemetode wat jy gebruik. Maar as jy nog op soek is na die metode wat die beste vir jou gaan werk, dan is ‘n Bybelvers-studie dalk net die ding wat jy moet probeer. Dis ‘n oulike en kreatiewe manier om God se Woord…
DIE ABC BYBELSTUDIE METODE
Hier by Bybel En Gebed gesels ons elke nou en dan oor ‘n Bybelstudie metode wat jy kan gebruik wanneer jy jou Bybel wil studeer. Vandag gaan ons weer so maak. Hierdie keer wil ek jou graag van die ABC Bybelstudie metode vertel. (Jy kan ‘n gratis ABC Bybelstudie-vorm, wat jy tydens jou studietyd kan…
TIEN WENKE VIR BYBELSTUDIE
Elke Woensdag deel ek wenke vir Bybelstudie in Bybel En Gebed se Facebook-groep. As jy nog nie deel is van die groep nie, kan jy HIER aansluit. Die wenke vir Bybelstudie bestaan gewoonlik net uit een of twee sinne, sodat dit maklik is om te onthou. Vandag gaan ons egter in meer detail na tien…
DIE ‘APPLE’ BYBELSTUDIE METODE
Ons is hierdie maand op Bybel En Gebed besig om te kyk na ‘n paar eenvoudig Bybelstudie metodes wat jy sommer dadelik kan begin gebruik. Sover het ons gekyk na die Swaard Bybelstudie metode. Ons het ook gekyk na die W.O.R.D. Bybelstudie metode. Vandag gaan ons kyk na nog ‘n studiemetode wat ‘n Engelse akroniem…
