VERSE OOR GOD SE GENADE

Wat sê die Bybel oor God se genade en barmhartigheid? Ons lees oral in die Bybel van God se genade, dat dit deur Sy genade is dat Hy vir Jesus gestuur het en ons verlos is. Vandag gaan ons kyk na 5 verse uit die Ou en Nuwe Testament, waar ons lees van God se…

Deel hierdie blad

WAT Sê DIE BYBEL OOR BEKOMMERNIS?

Ons leef in ‘n tyd waar baie mense bang en bekommerd is. Maar wat sê die Bybel oor bekommernis? Hoe moet ons dit hanteer? KOMMER OOR JOU LEWE. In Mattheus 6:24-34 praat Jesus met ons oor die basiese dinge wat elke mens in sy lewe nodig het – kos, water en klere. In vers 25…

Deel hierdie blad

WEERSTAAN DIE DUIWEL, HY STEEL DIE WOORD

Het jy geweet die duiwel wil die Woord, wat jy met jou Bybelstudie en Bybellees in jou hart gesaai het, by jou steel? Vandag gaan ons gesels oor hoe hy dit doen en ook hoe jy hom moet weerstaan. DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER. In Mattheus 13:1-9 lees ons die gelykenis van die saaier. Ons…

Deel hierdie blad

GELOOF, HOOP EN LIEFDE – ‘N BYBELSTUDIE

In Salzburg, Oostenryk, is ‘n katedraal wat drie brons voordeure het. Bokant die deur aan die regterkant is die woord GELOOF geskryf. Bokant die deur aan die linkerkant is die woord HOOP geskryf. En bokant die deur in die middel, die grootste een van die drie, is die woord LIEFDE geskryf. Geloof, hoop en liefde.…

Deel hierdie blad

DIE BEDIENING VAN DIE VERSOENING

“Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepping. Die ou dinge het verbygegaan – kyk, hulle het nuut geword. En dit alles kom van God af, wat ons deur Christus met Homself versoen het, en aan ons die bediening van die versoening gegee het.” (2 Korinthiërs 5:17-18) God het die wêreld so…

Deel hierdie blad