Bybelverse
DIE HERE HOOR EN ANTWOORD GEBED
Daar is min dinge wat ons geloof só versterk soos om te sien dat die Here regtig luister wanneer Sy kinders bid. Van Genesis tot Handelinge sien ons weer en weer: die Here hoor en Hy antwoord. Partykeer kom die antwoord dadelik. Ander kere moet die een wat bid lank wag, maar die Here vergeet…
12 BYBELVERSE OOR GOD SE SEëN
God se seën is oral om ons sigbaar – ons moet net begin om dit raak te sien. Hierdie 12 Bybelverse sal jou herinner aan die goedheid van God. ‘n Man het ‘n ondersteuningsgroep begin bywoon. Elke week wanneer die groep bymekaar gekom het, is hulle gevra om ‘n paar dinge op te noem waarvoor…
WEDUWEES – WAT Sê DIE BYBEL?
Vroue het deur die eeue heen baie swaargekry. In sommige kulture is hulle gesien as besittings, eerder as mense. En as jy ‘n weduwee was, het jy soms nóg swaarder gekry. ‘n Weduwee het swaargekry omdat sy ‘n geliefde verloor het en nou verder alleen deur die lewe moes gaan. Soms het weduwees ook swaargekry…
