Bybelstudie
PSALM 139: ‘N BYBELSTUDIE
As jy jou Bybel naastenby in die middel oopmaak, gaan jy waarskynlik by Psalms oopmaak. Dis ‘n versameling liedere, gedigte en gebede wat die mens se hart en siel goed weerspieël. Baie van die psalms is deur Dawid geskryf. Ons gaan vandag na een van dié psalms kyk om te sien wat ons alles daaruit…
MATTHEUS 6: GEDAGTES OOR GEBED
Mattheus 6 is deel van die Bergrede. Dis ‘n lang preek van Jesus wat Hy, volgens Mattheus, op ‘n berg gelewer het. In Lukas lees ons ook oor hierdie preek, maar hy skryf dat dit op ‘n gelykte plaasgevind het. Dis egter nie die ligging van waar die preek gepreek is wat belangrik is nie,…
‘N AGTERGROND-STUDIE OOR EFESE
In verlede week se artikel het ons gesels oor hoe om ‘n agtergrond-studie van ‘n boek of onderwerp te doen. So ‘n studie is nogal belangrik, veral wanneer jy ‘n boek wil studeer. Dit gaan jou help om die boek beter te verstaan. Vandag gaan ons saam ‘n agtergrond-studie oor Efese doen, sodat jy kan…
GEDAGTES OOR JESAJA 30
Vandag gaan ons ‘n bietjie gesels oor Jesaja 30:1-21. Daar is soveel waarhede in hierdie verse opgesluit. Kom ons kyk wat ons kan leer. JOU EIE PLAN. Die hoofstuk begin waar die Here vir die volk sê hulle is koppige kinders. Hulle is besig om planne uit te voer, maar sonder Hom. Hulle sluit verdrae,…
