PSALM 19: ‘N MINI-BYBELSTUDIE

In Psalm 19 sien ons hoe die Here Homself openbaar deur die skepping en deur Sy Woord. Vandag gaan ons hierdie psalm van naderby bekyk om te sien wat ons alles daaruit kan leer. PSALM 19 – VERSE 1-7. Die hemelruim verkondig die eer van God en die hemelkoepel maak die werk van sy hande…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE-HULP VIR BEGINNERS

As jy nog nie lank Bybelstudie doen of selfs Bybel lees nie, dan wonder jy dalk waar jy veronderstel is om nou eintlik te begin? As jy ook hierdie vraag vra, dan gaan hierdie Bybelstudie-hulp vir beginners jou beslis help! Wanneer ‘n mens die eerste keer die Bybel begin lees, is dit logies dat jy…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE OOR PSALM 23

Ons het in April gesels oor verskeie eenvoudige metodes wat ons kan gebruik om mee Bybelstudie te te doen. Vandag gaan ons die Swaard Bybelstudie-metode gebruik om ‘n Bybelstudie oor Psalm 23 te doen. DIE SWAARD BYBELSTUDIE-METODE. Wanneer ons die Swaard Bybelstudie-metode gebruik, vra ons onsself 6 vrae: Wat leer ek oor God? Wat leer…

Deel hierdie blad