MARKUS 9: GELOOF EN GEHOORSAAMHEID

Ons is besig om deur die Evangelie van Markus te werk sodat ons kan sien wat ons daaruit kan leer. Vandag gaan ons kyk na Markus 9. JESUS SE VERHEERLIKING. In Markus 9:1-13 lees ons dat Jesus drie van Sy dissipels, Petrus, Jakobus en Johannes, saam met Hom geneem het na ‘n hoë berg. Daar…

Deel hierdie blad

MARKUS 8: WIE, Sê JY, IS JESUS?

Ons is die afgelope sewe weke besig om te kyk na die Evangelie volgens Markus. Vandag gaan ons stilstaan by Markus 8. Maar voor ons daarby kom, net gou ‘n opsomming van wat ons reeds in Markus gesien het. MARKUS 1-7 – OORSIG. Markus 1:1 vertel presies vir ons waaroor die boek gaan. Dit is…

Deel hierdie blad

MARKUS 7: REINHEID EN ONREINHEID

Ons is die afgelope tyd besig om na die Evangelie van Markus te kyk. Vandag gaan ons kyk na Markus 7. Sommer met die intrapslag vind ons die Fariseërs en skrifgeleerdes wat van Jerusalem af gekom om Jesus te ondervra oor seker kwessies. Jy kan jou indink dat hulle glad nie gelukkig was met Sy…

Deel hierdie blad

MARKUS 6: GOEIE LESSE OM TE LEER

Markus 6 leer ons sommer ‘n hele paar goeie lesse. As ons hierdie lesse in ons lewens toepas, gaan daar verseker ‘n verskil wees! Ons is die afgelope paar weke besig om stadig maar seker deur die Markus-evangelie te werk. In elke hoofstuk is daar heelwat om te leer. Vandag gaan ons na Markus 6…

Deel hierdie blad

MARKUS 5: ‘N PAAR GELOOFSLESSE

In Markus 5 lees ons van drie van Jesus se wonderwerke. In die eerste gedeelte dryf Jesus ‘n klomp duiwels uit ‘n man. Dan genees Hy ‘n vrou wat al twaalf jaar lank met dieselfde siekte gesukkel het. En laastens wek Hy ‘n dogtertjie uit die dood op. Elkeen van hierdie wonderwerke wys ons iets…

Deel hierdie blad