MARKUS 15: JESUS WORD GEKRUISIG

Ons is steeds besig om deur die Evangelie van Markus te werk. Hierdie week fokus ons op Markus 15, wat handel oor Jesus se kruisiging. Maar voor ons daarby kom wil ek jou net gou herinner aan ‘n paar dinge wat ons reeds uit die boek geleer het. WAT ONS REEDS GELEER HET. In Markus…

Deel hierdie blad

MARKUS 14: OM TE WAAK EN BID

Ons is steeds besig om deur die Evangelie van Markus te werk om te sien wat die Here ons daaruit wil leer. Vandag gaan ons stilstaan by Markus 14. Maar voor ons daarby kom, het ek eers ‘n vraag vir jou. As iemand jou sou vra wie Jesus is, wat sou jy antwoord? Ek hoop…

Deel hierdie blad

MARKUS 13: DIE PROFETIESE REDE

Ons is tans besig om deur die Evangelie van Markus te werk, om te sien wat ons daaruit kan leer. Hoewel ek nie naastenby oor alles skryf wat ‘n mens uit ‘n hoofstuk kan leer nie, is daar tog baie wat ek elke week met jou deel. As jy die vorige artikels gemis het, kan…

Deel hierdie blad

MARKUS 12: LESSE UIT DIE VRAE AAN JESUS

Ek lees nou die dag dat die Here vir ons ‘n Boek gegee het wat klein genoeg is om in jou hand vas te hou, groot genoeg om jou hele lewe lank te bestudeer, en ryk genoeg om jou hart en gedagtes vir altyd te bevredig. Elke keer wat ons tyd in die Woord spandeer,…

Deel hierdie blad

MARKUS 11: GELOOF EN GEBED

Ons is steeds besig om deur die Evangelie van Markus te werk, om te sien wat ons daaruit kan leer. Verlede week het ons onder andere gekyk na Jesus se lering oor egskeiding, Sy gesprek met die ryk jongman en die genesing van die blinde Bartimeus. Vandag gaan ons stilstaan by Markus 11. Alles waaroor…

Deel hierdie blad