2022: WAT JY KAN VERWAG OP BYBEL EN GEBED

Die begin van ‘n nuwe jaar is altyd ‘n tyd van nuwe dinge en geleenthede. Dis dié tyd van die jaar waar ons beplan wat ons alles in daardie jaar wil bereik. Ons maak nuwejaarsvoorneme en besluit op ons doelstellings (goals) vir die jaar. Hier by Bybel En Gebed is dit dan ook nie anders…

Deel hierdie blad

BYBELVERSE VIR KERSFEES

Nog net 5 dae (as jy hierdie artikel op die 20ste Desember lees!) dan is dit Kersfees. Op daardie dag gaan ons weereens terugdink aan Jesus, wat as klein babatjie gebore is. God het lank tevore belowe dat Hy ‘n Verlosser gaan stuur. Deur meer as een profeet het Hy verskillende dinge oor die Verlosser…

Deel hierdie blad

LEES DIE BYBEL – ‘N PLAN VIR 2022

Ek moet vandag erken dat ek nie altyd so getrou my Bybel gelees of studeer het nie. Ek was skaam om op ‘n Sondag my Bybel in die kerk oop te maak, want ek het nie geweet waar die verskillende Bybelboeke was nie. As ek nie in die indeks gekyk het nie, het ek nie…

Deel hierdie blad

GEESTELIKE GROEI – ‘N AKSIEPLAN VIR 2022

Is geestelike groei een van jou doelstellings vir 2022? Gebruik hierdie stappe om ‘n aksieplan vir groei uit te werk sodat jy weet wat om te doen en waarheen om te werk. Ons is in daardie tyd van die jaar waar baie mense begin om te dink oor wat hulle alles volgende jaar wil bereik.…

Deel hierdie blad

PSALM 103 – GOD SE WELDADE

Psalm 103 is een van my gunsteling psalms in die Bybel. Daar is soveel wonderlike dinge omtrent God, die mens en die skepping wat ons daaruit kan leer. Vandag gaan ons net die eerste vyf verse van hierdie psalm so ‘n bietjie van nader bekyk. So vat jou Bybel en lees eers die psalm deur…

Deel hierdie blad