LUKAS 15: WELKOM TUIS!

As jy vir my sou vra watter een van Jesus se gelykenisse my gunsteling is, dan sou ek moes antwoord die een oor die verlore seun (Lukas 15:11-32). Ek kies hierdie een omdat dit die hart van ons Pappa God so duidelik vir ons wys. Ons sien Sy liefde, Sy barmhartigheid (mercy) en Sy genade…

JOHANNES 3:16-17 – DIE GESKENK VIR DIE WêRELD

In Johannes 3:16-17 lees ons hierdie bekende woorde: “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar…

DIE HERE RED – ‘N GEDAGTE VIR KERSFEES

Reg in die begin van die Bybel, in Genesis 12, lees ons dat God vir Abraham, wat toe nog Abram genoem was, gesê het, “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys” (vs.1). Na God hom die opdrag gee, gee…

GENESIS 3: DIE BELOFTE VAN ‘N VERLOSSER

In Genesis 3 lees ons die verhaal van hoe sonde in die wêreld gekom en ons van God geskei het. Jy ken die verhaal. Nadat God die mens geskep het, het Hy vir hulle een opdrag gegee: “Van al die bome in die tuin mag jy eet soos jy wil, maar van die boom van…

LUKAS 4 – WAT JESUS KOM DOEN HET

In Lukas 4:18-19 lees ons van die dinge wat Jesus kom doen het. Dit is steeds beskikbaar vir elke mens wat in geloof na Hom toe kom. Kersfees is vinnig besig om nader te kom, wanneer ons die geboorte van Jesus gaan vier. Meeste mense weet Hy het gekom om vir ons sondes aan die…