INTERESSANTHEDE UIT DIE BYBEL

Op Bybel En Gebed se FB-groep vra ek vir elke nuwe lid waarmee hulle sukkel wanneer hulle Bybelstudie doen. Die antwoord wat ek die meeste kry, is dat mense nie altyd verstaan wat in die Bybel staan nie. Jy sien, dit maak nie saak of ‘n mens ‘n eenvoudige Bybelstudie-metode of ‘n meer ingewikkelde een…

BYBELSTUDIE OOR PSALM 23

Ons het in April gesels oor verskeie eenvoudige metodes wat ons kan gebruik om mee Bybelstudie te te doen. Vandag gaan ons die Swaard Bybelstudie-metode gebruik om ‘n Bybelstudie oor Psalm 23 te doen. DIE SWAARD BYBELSTUDIE-METODE. Wanneer ons die Swaard Bybelstudie-metode gebruik, vra ons onsself 6 vrae: Wat leer ek oor God? Wat leer…

JOU GEBEDSLEWE: DIE ABC-GEBEDSMETODE

Hier by Bybel En Gebed fokus ons baie op die Bybel en die verskillende metodes wat ons kan gebruik om meer daaruit te leer. Van die metodes waarna ons al gekyk het, gebruik Engelse akronieme om ons te help om die verskillende stappe te onthou. Dit sluit metodes soos die A.P.P.L.E.-metode en die W.O.R.D.-metode in.…

TIEN WENKE VIR BYBELSTUDIE

Elke Woensdag deel ek wenke vir Bybelstudie in Bybel En Gebed se Facebook-groep. As jy nog nie deel is van die groep nie, kan jy HIER aansluit. Die wenke vir Bybelstudie bestaan gewoonlik net uit een of twee sinne, sodat dit maklik is om te onthou. Vandag gaan ons egter in meer detail na tien…

MOEDERSDAG – VERSE UIT DIE OU TESTAMENT

Moedersdag bied vir elkeen van ons die geleentheid om vir ons ma’s dankie te sĂȘ vir wat hulle vir ons in die lewe beteken. Sommige van ons het nie meer ‘n ma wat hier op aarde leef nie, maar dit beteken nie ons het van haar vergeet nie! En, al is sy dalk nie meer…