DIE ‘APPLE’ BYBELSTUDIE METODE

Ons is hierdie maand op Bybel En Gebed besig om te kyk na ‘n paar eenvoudig Bybelstudie metodes wat jy sommer dadelik kan begin gebruik. Sover het ons gekyk na die Swaard Bybelstudie metode. Ons het ook gekyk na die W.O.R.D. Bybelstudie metode. Vandag gaan ons kyk na nog ‘n studiemetode wat ‘n Engelse akroniem…

DIE ‘WORD’ BYBELSTUDIE METODE

Die ‘WORD’ Bybelstudie Metode is ‘n maklike metode wat jou gaan help om te sien wat die Woord regtig sê. Daar is sommer ‘n hele klomp Bybelstudie metodes wat ‘n mens in jou stiltetyd of studietyd kan gebruik. Sommige van hierdie metodes is makliker as ander. Daar is dié wat meer geskik is vir jou…

DIE SWAARD BYBELSTUDIE METODE

Die Swaard Bybelstudie Metode is ‘n eenvoudige studiemetode wat jy dadelik kan begin gebruik om jou Bybel te bestudeer. As jy die woorde ‘Bybelstudie metodes’ op Google intik, kry jy sommer ‘n hele klomp verskillende metodes wat jy kan gebruik. Sommige van dié metodes is bietjie meer ingewikkeld terwyl daar ander is wat baie eenvoudig…

JOHANNES 1:1-18 – DIE WOORD

In die eerste 18 verse van Johannes 1, lees ons ‘n klompie wonderlike waarhede oor Jesus. Elkeen van hierdie waarhede is iets wat ons moet weet en glo. Kom ons kyk dus wat ons alles uit Johannes 1:1-18 kan leer. JESUS IN DIE BEGIN. “In die begin was die Woord, en die Woord was by…

JESUS, DIE PERFEKTE LAM VAN GOD

Hierdie naweek is dit Paasnaweek. Dan herdenk ons wat Jesus, die Lam van God, vir ons kom doen het. Dwarsdeur die Bybel, van Genesis tot Openbaring, lees ons van Jesus. Ons weet net nie altyd ons lees van Hom nie! Een van die kere waar ons van Jesus lees, maar dit dalk nie weet nie,…