BYBELSTUDIE-HULP VIR BEGINNERS

As jy nog nie lank Bybelstudie doen of selfs Bybel lees nie, dan wonder jy dalk waar jy veronderstel is om nou eintlik te begin? As jy ook hierdie vraag vra, dan gaan hierdie Bybelstudie-hulp vir beginners jou beslis help! Wanneer ‘n mens die eerste keer die Bybel begin lees, is dit logies dat jy…

INTERESSANTHEDE OOR PAULUS SE BRIEWE

Daar is soms dinge in die Bybel wat ‘n mens nie verstaan nie omdat jy byvoorbeeld nie die kultuur van die dag verstaan nie. Om ons daarmee te help, het ons het verlede week gekyk na ‘n paar interessanthede in die Bybel uit die Ou Testament. Vandag gaan ons kyk na ‘n paar interessanthede in…

INTERESSANTHEDE UIT DIE BYBEL

Op Bybel En Gebed se FB-groep vra ek vir elke nuwe lid waarmee hulle sukkel wanneer hulle Bybelstudie doen. Die antwoord wat ek die meeste kry, is dat mense nie altyd verstaan wat in die Bybel staan nie. Jy sien, dit maak nie saak of ‘n mens ‘n eenvoudige Bybelstudie-metode of ‘n meer ingewikkelde een…

BYBELSTUDIE OOR PSALM 23

Ons het in April gesels oor verskeie eenvoudige metodes wat ons kan gebruik om mee Bybelstudie te te doen. Vandag gaan ons die Swaard Bybelstudie-metode gebruik om ‘n Bybelstudie oor Psalm 23 te doen. DIE SWAARD BYBELSTUDIE-METODE. Wanneer ons die Swaard Bybelstudie-metode gebruik, vra ons onsself 6 vrae: Wat leer ek oor God? Wat leer…

JOU GEBEDSLEWE: DIE ABC-GEBEDSMETODE

Hier by Bybel En Gebed fokus ons baie op die Bybel en die verskillende metodes wat ons kan gebruik om meer daaruit te leer. Van die metodes waarna ons al gekyk het, gebruik Engelse akronieme om ons te help om die verskillende stappe te onthou. Dit sluit metodes soos die A.P.P.L.E.-metode en die W.O.R.D.-metode in.…