GENESIS: WAT JY MOET WEET

Baie mense hou nie juis daarvan om die Ou Testament te lees nie. Psalms, Spreuke en dalk van die geskiedenisboeke kan nog gaan. Maar Levitikus, Numeri en Deuteronomium… nee dankie! Maar het jy geweet dis baie belangrik om te weet wat in die Ou Testament staan? Dit help jou om die Nuwe Testament beter te…

10 WENKE OM ‘N BYBELSTUDIE ROETINE TE BEGIN

Vra vir gelowiges wat hulle grootste struikelblok is wat keer dat hulle Bybelstudie doen, dan is die antwoord meeste van die tyd TYD! As dit ook jóú antwoord is, dan gaan hierdie 10 Wenke Om ‘n Bybelstudie Roetine Te Begin jou daarmee help. Jy sien, wanneer ons iets deel maak van ons roetine – van…

DIE BAAT-BYBELSTUDIE METODE

Het jy nie baie tyd om jou Bybel te bestudeer nie, maar jy wil dit graag doen? Of sukkel jy om lang gedeeltes in die Bybel te studeer? Dan is die BAAT-Bybelstudie metode net vir jou! Dis ideaal om te gebruik wanneer jy ‘n kort gedeelte in die Bybel, of selfs net ‘n vers, wil…

IDEES VIR JOU BYBEL JOERNAAL

Hier is 10 idees vir jou Bybel Joernaal wat jy kan gebruik as jy nou net jou joernaal begin het en jy nie weet wat om daarin te skryf nie. Wil jy graag dieper in God se Woord delf? Is dit jou begeerte om nie net die Woord te lees nie, maar dit ook in…

HOE OM ‘N BYBEL JOERNAAL TE BEGIN

In Bybel En Gebed se FB-groep het iemand nou die dag gevra hoe sy te werk moet gaan om ‘n Bybel joernaal te hou. Dalk is dit iets wat jy ook nog altyd wou doen, maar omdat jy nie weet hoe jy dit moet doen nie, het jy dit maar gelos. Vandag gaan ek jou…