BYBELSTUDIE-WENKE VIR JOU STUDIETYD

Hier by Bybel En Gebed gesels ons gereeld oor Bybelstudie-wenke. Jy kan van die vorige artikels HIER en HIER lees. Vandag het ek nog Bybelstudie-wenke wat ek met wil jou deel. BEGIN MET GEBED. Een van die grootste redes waarom ons die Bybel studeer, is om God beter te leer ken. Begin dus elke studiesessie…

SIEN JESUS IN DIE TABERNAKEL

Die hele Tabernakel is ‘n heenwysing na Jesus – wie Hy is en ook Sy werk wat Hy vir ons aan die kruis gedoen het. Ons het ‘n paar weke gelede gesels oor die dinge wat jy oor Eksodus moet weet. In Eksodus lees ons van die Tabernakel – hoe dit gemaak is en wat…

BYBELVERSE OOR GELOOF

Leer meer oor geloof deur na te dink oor hierdie 32 Bybelverse oor geloof. As mens in die HAT kyk wat die woord geloof beteken, kry jy die volgende: Vaste vertroue op God en Sy Woord. Vertroue in die waarheid van iemand se bewerings. Vaste vertroue in die vermoë, eerlikheid, betroubaarheid van wie of dit…

WAT DIE BYBEL Sê OOR KOMMER, ANGS EN VREES

Ek dink jy sal met my saamstem as ek sê die laaste twee jaar was nie maklik nie. So baie dinge het in hierdie ou wêreld gebeur. En as gevolg daarvan, leef baie mense met kommer, angs en vrees. JESUS SE PREEK OOR KOMMER. In Mattheus 6:19-34 lees ons wat Jesus op ‘n dag vir…

BYBELSTUDIE: DIE HOOFSTUK-STUDIEMETODE

As jy al lank hier by Bybel En Gebed is, dan het jy al van die Bybelstudie-metodes waaroor ons voorheen gesels het, gesien. Vandag gaan ons weer oor ‘n Bybelstudie-metode gesels. Hierdie metode word die Hoofstuk-studiemetode genoem. Hoekom? Want jy studeer ‘n Bybelhoofstuk op ‘n slag. WAAROM ‘N HOOFSTUK OP ‘N SLAG? Dalk wonder jy…