PSALM 103 – GOD SE WELDADE

Psalm 103 is een van my gunsteling psalms in die Bybel. Daar is soveel wonderlike dinge omtrent God, die mens en die skepping wat ons daaruit kan leer. Vandag gaan ons net die eerste vyf verse van hierdie psalm so ‘n bietjie van nader bekyk. So vat jou Bybel en lees eers die psalm deur…

JESUS IN LEVITIKUS

Sien ons vir Jesus in Levitikus? Ja! Elkeen van Israel se feeste en ook die priesterdom is ‘n heenwysing na Hom en wat Hy vir ons aan die kruis kom doen het. Levitikus is vir meeste mense ‘n moeilike boek. Dit lyk maar so ‘n bietjie vervelig, want waarom moet ons weet van al die…

LEVITIKUS: INTERESSANTE DINGE WAT JY MOET WEET

As daar nou een boek in die eerste vyf boeke van die Bybel is wat mense laat struikel, dan is dit Levitikus. Dis nie regtig ‘n moeilik boek nie, maar kan soms ‘n bietjie vervelig voorkom. Baie mense wat probeer om die Bybel van voor tot agter deur te lees, gee sommer moed op wanneer…

GENESIS: HEENWYSINGS NA JESUS (DEEL 2)

God se Woord is darem so wonderlik! Dit leer ons soveel dinge. Een van die dinge wat ons uit die Bybel leer is die profesieë oor Jesus. Sommige het Hy reeds vervul – en ons sien dan ook in die Bybel hoe Hy dit gedoen het. Ander moet nog vervul word wanneer Hy weer terugkom.…

PROFESIEë OOR JESUS IN GENESIS (DEEL 1).

Oral in die Bybel lees ons profesieë oor Jesus. Sommige van dié profesieë het Hy reeds vervul. Ander sal eers vervul word wanneer Hy weer kom. In hierdie artikel gaan ons kyk na ‘n paar van die profesieë wat ons in Genesis kry, asook hoe Jesus dit vervul het. DIE EERSTE PROFESIE. Die eerste profesie…