ESTER – WAT JY MOET WEET

As jy gereeld hier op Bybel En Gebed ‘n draai maak, sal jy weet dat ons elke nou en dan gesels oor ‘n boek van die Bybel en van die agtergrond-inligting wat ons help om die boek beter te verstaan. Vandag maak ons weer so. In hierdie artikel gaan ons kyk na agtergrond-inligting oor Ester,…

BETROUBAARHEID – ‘N ONDERWERP-STUDIE

Die Bybel het sommer heelwat oor betroubaarheid te sê. Dis een van God se karaktereienskappe en daarom is dit vir Hom belangrik dat ons, as Sy kinders, ook betroubaar moet wees. In die vorige artikel het ons gesels oor hoe ‘n mens ‘n onderwerp-studie doen wanneer jy Bybelstudie doen. Ek het vir jou die stappe…

HOE OM ‘N ONDERWERP-STUDIE TE DOEN

Een van die interessantste maniere om die Bybel te studeer, is om ‘n onderwerp-studie te doen. Hierdie studiemetode is baie dieselfde as die tema-studiemetode, maar daar is tog verskille. ‘n Onderwerp-studie neem langer omdat ‘n mens meer verse bestudeer as wanneer jy ‘n tema-studie doen. ‘n Onderwerp het gewoonlik verskillende kleiner temas wat deel vorm…

OM OOR JESUS TE GETUIG

Om oor Jesus te getuig is ‘n opdrag wat elke gelowige moet uitvoer. Hier is ‘n paar praktiese idees wat jy kan gebruik om dit te doen. In Handelinge 1:8 lees ons hierdie woorde van Jesus, wat Hy kort voor Sy hemelvaart vir die dissipels gesê het: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige…

BYBELVERSE VIR ‘N ANGSTIGE HART

Die wêreld is vol dinge wat veroorsaak dat ‘n mens ‘n angstige hart kan hê. Maar God wil nie hê dat ons as Sy kinders met vrees en angs deur die lewe gaan nie. Nee, Hy wil hê dat ons geloof en vertroue in Hom só groot sal wees, dat alle vrees en angs soos…