DIE WOORD VAN GOD

Spreuke 4:5-9: “Sorg dat jy wysheid bekom, en insig! Moenie my woorde vergeet en daarvan afwyk nie; maak die wysheid jou metgesel, dit sal jou beskerm; as jy dit liefhet, sal dit jou veilig bewaar. Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry! Slaan dit…

JAKOBUS 3: DIE TONG

Daar is ‘n Engelse spreekwoord wat lui: “Sticks and stones may break my bones, but words will never hurt me.” Dit klink na ‘n oulike ding om te sê, veral as jy dit vir iemand sê wat nou net iets vir jou gesê het waarvan jy nie hou nie. Maar hierdie sêding is eintlik glad…

BOEK-OORSIG BYBELSTUDIE – VOORBEELD

Daar is sommer baie verskillende Bybelstudie-metodes wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Sommige van dié metode is heel maklik. Dan is daar ander metodes wat weer bietjie moeiliker is. Ons het in die vorige artikel op Bybel En Gebed gesels oor een van die moeiliker studiemetodes, die Boek-oorsig metode. Ek het die stappe…

DIE BOEK-OORSIG BYBELSTUDIE-METODE

Gebruik die Boek-oorsig Bybelstudie-metode om jou ‘n oorsig van ‘n Bybelboek te gee, sodat jy verstaan waarom die skywer dit geskryf het. Martin Luther het glo gesê dat hy die Bybel studeer soos ‘n mens appels pluk. Eers skud hy die appelboom, sodat die rypste appels kan afval. Dit beteken hy studeer die Bybel as…

JOB – ‘N BIETJIE AGTERGROND

Job is een van die boeke in die Ou Testament waarvan baie mense nie regtig hou nie. Dis moeilik om te lees van al Job se swaarkry, want dit herinner ons aan die tye wat ons ook swaar gekry het. Maar daar is tog so baie wat ons uit hierdie boek kan leer, dat dit…