verlossing
INTERESSANTE FEITE OOR GENESIS
Ons het in ‘n vorige artikel gesels oor belangrike dinge wat jy oor Genesis moet weet. Ek het intussen nog ‘n paar interessante feite oor Genesis raakgeloop. Dit, tesame met die vorige artikel, gaan jou beslis help om die boek beter te verstaan. DIE NAAM GENESIS. Genesis is die Latynse naam vir die boek wat…
PSALM 103 – GOD SE WELDADE
Psalm 103 is een van my gunsteling psalms in die Bybel. Daar is soveel wonderlike dinge omtrent God, die mens en die skepping wat ons daaruit kan leer. Vandag gaan ons net die eerste vyf verse van hierdie psalm so ‘n bietjie van nader bekyk. So vat jou Bybel en lees eers die psalm deur…
EKSODUS: WAT JY MOET WEET
Eksodus is een van die eerste vyf boeke van die Bybel, wat bekend staan as die Pentateug. Dit beteken eenvoudig ‘vyf boeke’. Hierdie vyf boeke sluit in Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium. Ons het ‘n paar weke gelede gekyk na dinge wat jy oor Genesis moet weet. In hierdie artikel gaan ons kyk na…
