MATTHEUS 6: GEDAGTES OOR GEBED

Mattheus 6 is deel van die Bergrede. Dis ‘n lang preek van Jesus wat Hy, volgens Mattheus, op ‘n berg gelewer het. In Lukas lees ons ook oor hierdie preek, maar hy skryf dat dit op ‘n gelykte plaasgevind het. Dis egter nie die ligging van waar die preek gepreek is wat belangrik is nie,…

Deel hierdie blad

1 EN 2 SAMUEL – WAT JY MOET WEET

Daar is sommer baie dinge wat ‘n mens oor ‘n boek van die Bybel kan leer, wat jou gaan help om die boek en die boodskap daarin, beter te verstaan. Jy kan ‘n agtergrond-studie doen. Dit gaan jou help om die geskiedkundige agtergrond, politieke agtergrond en kulturele agtergrond van die boek te verstaan. Dan is…

Deel hierdie blad

RAGAB – ‘N BEELD VAN VERLOSSING

Het jy al opgelet dat daar ‘n hele paar interessante vroue in die Bybel is? In die Ou Testament is daar Tamar, Rut, Ragab, Hanna, Debora, Jael en nog meer. En in die Nuwe Testament is daar Maria (Jesus se ma), Maria Magdalena, Martha en haar suster Maria, Tabita (of Dorkas) en Priscilla, om maar…

Deel hierdie blad

HEMELVAART – ‘N MINI-BYBELSTUDIE

Net twee van die Evangelie-skrywers het geskryf oor Jesus se hemelvaart. Dit was Markus en Lukas. Lukas het ook ‘n stukkie daaroor in Handelinge geskryf. Ons gaan vandag dié drie gedeeltes gebruik om te kyk wat ons alles oor hierdie belangrike gebeurtenis kan leer. Ons gaan ook kyk hoe ons dit wat ons leer, in…

Deel hierdie blad

JESUS IN NUMERI

In ‘n vorige artikel het ons gesels oor ‘n hele paar interessante dinge wat jy oor Numeri moet weet. In hierdie artikel gaan ons na nog ‘n paar van hierdie dinge kyk. Ons gaan ook kyk waar ons Jesus in Numeri kan sien. BELANGRIKE KARAKTERS IN NUMERI. Moses – Hy tree op as leier en…

Deel hierdie blad