DIE WOORD VAN GOD

Spreuke 4:5-9: “Sorg dat jy wysheid bekom, en insig! Moenie my woorde vergeet en daarvan afwyk nie; maak die wysheid jou metgesel, dit sal jou beskerm; as jy dit liefhet, sal dit jou veilig bewaar. Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry! Slaan dit…

Deel hierdie blad

RUT: ‘N VROU WAT GOD GEKIES HET

In die boek Rut, in die Ou Testament, lees ons van drie vroue: Naomi, Orpa en Rut. In die vorige twee artikels hier op Bybel En Gebed, het ons gesels oor Naomi en Orpa, en wat ons alles by hulle kan leer. Vandag gaan ons ‘n Bybelstudie oor Rut doen en kyk wat ons by…

Deel hierdie blad

ORPA – WIE NIE WAAG NIE

Ons het in die vorige artikel ‘n bietjie oor Naomi, een van die hoofkarakters in die boek Rut, gesels. Vandag gaan ons gesels oor Orpa, een van Naomi se skoondogters. Maar eers wil ek vir jou ‘n storie vertel. GOOI JOU HART EERSTE. Daar was ‘n prins wat op ‘n dag saam met die elwe…

Deel hierdie blad

OM OOR JESUS TE GETUIG

Om oor Jesus te getuig is ‘n opdrag wat elke gelowige moet uitvoer. Hier is ‘n paar praktiese idees wat jy kan gebruik om dit te doen. In Handelinge 1:8 lees ons hierdie woorde van Jesus, wat Hy kort voor Sy hemelvaart vir die dissipels gesê het: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige…

Deel hierdie blad

BYBELVERSE VIR ‘N ANGSTIGE HART

Die wêreld is vol dinge wat veroorsaak dat ‘n mens ‘n angstige hart kan hê. Maar God wil nie hê dat ons as Sy kinders met vrees en angs deur die lewe gaan nie. Nee, Hy wil hê dat ons geloof en vertroue in Hom só groot sal wees, dat alle vrees en angs soos…

Deel hierdie blad