MARKUS 6: GOEIE LESSE OM TE LEER

Markus 6 leer ons sommer ‘n hele paar goeie lesse. As ons hierdie lesse in ons lewens toepas, gaan daar verseker ‘n verskil wees! Ons is die afgelope paar weke besig om stadig maar seker deur die Markus-evangelie te werk. In elke hoofstuk is daar heelwat om te leer. Vandag gaan ons na Markus 6…

Deel hierdie blad

MARKUS 5: ‘N PAAR GELOOFSLESSE

In Markus 5 lees ons van drie van Jesus se wonderwerke. In die eerste gedeelte dryf Jesus ‘n klomp duiwels uit ‘n man. Dan genees Hy ‘n vrou wat al twaalf jaar lank met dieselfde siekte gesukkel het. En laastens wek Hy ‘n dogtertjie uit die dood op. Elkeen van hierdie wonderwerke wys ons iets…

Deel hierdie blad

WANNEER DIT MOEILIK IS OM TE BID

Daar is verskeie dinge wat veroorsaak dat dit moeilik is om te bid. Mag hierdie oordenking jou bemoedig en jou help om in elk geval by God stil te word, selfs al is dit moeilik om te bid. Het jy al dae beleef waar dit nie maklik was om te bid nie? ‘n Mens sukkel…

Deel hierdie blad

ONTWIKKEL JOU GELOOF

Geloof is om God op Sy Woord te neem. Dit is om ten volle oortuig te wees Hy kan en sal doen wat Hy sê. Ontwikkel jou geloof deur hierdie vier stappe. In Johannes 10:10 verduidelik Jesus vir ons waarom Hy gekom het: “Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in…

Deel hierdie blad

JESUS GEE TERUG WAT ONS VERLOOR HET

In Genesis 3 sien ons die mens het ‘n klomp dinge verloor as gevolg van sonde. Jesus gee egter nie net terug wat ons verloor het nie, maar sommer nog meer. Verlede week het ons gekyk na die verhaal van Adam en Eva in Genesis 3. Ons het tot die slotsom gekom dat daar ‘n…

Deel hierdie blad