JOU IDENTITEIT IN CHRISTUS

Die Bybel het baie te sê oor jou identiteit in Christus. Dit praat ook oor die dinge wat God in Christus vir jou gegee het. En dan leer dit ons ook van al die dinge wat ons kan doen, omdat ons kinders van God is. Joel Osteen se gemeente begin elke diens met hierdie geloofsverklaring:…

Deel hierdie blad

WAT Sê DIE BYBEL OOR BEKOMMERNIS?

Ons leef in ‘n tyd waar baie mense bang en bekommerd is. Maar wat sê die Bybel oor bekommernis? Hoe moet ons dit hanteer? KOMMER OOR JOU LEWE. In Mattheus 6:24-34 praat Jesus met ons oor die basiese dinge wat elke mens in sy lewe nodig het – kos, water en klere. In vers 25…

Deel hierdie blad

WEERSTAAN DIE DUIWEL, HY STEEL DIE WOORD

Het jy geweet die duiwel wil die Woord, wat jy met jou Bybelstudie en Bybellees in jou hart gesaai het, by jou steel? Vandag gaan ons gesels oor hoe hy dit doen en ook hoe jy hom moet weerstaan. DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER. In Mattheus 13:1-9 lees ons die gelykenis van die saaier. Ons…

Deel hierdie blad

‘INDUCTIVE’ BYBELSTUDIE-METODE (DEEL 1)

As jy in 2020 saam met ons die Markus Evangelie bestudeer het, dan sal jy weet ons het die ‘Inductive’ Bybelstudie-metode daarvoor gebruik. Ek het ‘n Afrikaanse woord vir ‘inductive’ gesoek, maar kon nie een kry wat hierdie metode reg beskryf nie, dus bly ons maar by die Engelse benaming. Die doel van hierdie Bybelstudie-metode…

Deel hierdie blad

GELOOF, HOOP EN LIEFDE – ‘N BYBELSTUDIE

In Salzburg, Oostenryk, is ‘n katedraal wat drie brons voordeure het. Bokant die deur aan die regterkant is die woord GELOOF geskryf. Bokant die deur aan die linkerkant is die woord HOOP geskryf. En bokant die deur in die middel, die grootste een van die drie, is die woord LIEFDE geskryf. Geloof, hoop en liefde.…

Deel hierdie blad